Daaglikse Gedagte

A Bible verse, four quick thoughts and a prayer every weekday.

Select English or Afrikaans translation.

English

Afrikaans

Search

Daaglikse Gedagte

Jesaja 33:2
‘Here, wees ons genadig, op U wag ons; wees hulle arm elke môre, ja, ons verlossing in die tyd van benoudheid!’

Daaglikse Gedagte

Jesaja 26:4
‘Vertrou op die Here vir ewig, want in die Here Here is 'n ewige rots.’

Daaglikse Gedagte

Psalm 5:13
‘Want U seën die regverdige, o Here, U omring hom met welbehae soos met 'n skild.’

Daaglikse Gedagte

Job 12:10
‘In Wie se hand die siel is van alles wat leef, en die gees van alle menslike vlees.’

Daaglikse Gedagte

Jeremia 32:20
‘wat tekens en wonders gedoen het in Egipteland, tot vandag toe,…’

Daaglikse Gedagte

Psalm 77:15
‘U is die God wat wonders doen; U het U sterkte onder die volke bekend gemaak’

Daaglikse Gedagte

Psalm 16:6
‘Die meetsnoere het vir my in lieflike plekke geval, ja, my erfenis is vir my mooi.’

Daaglikse Gedagte

Jesaja 46:4b  NLV
‘Ek het julle gemaak, en sal vir julle sorg. Ek sal julle ondersteun en julle red.’

Daaglikse Gedagte

Philippense 4:7
‘En die vrede van God, wat alle verstand te bowe gaan, sal julle harte en julle sinne bewaar in Christus Jesus.’

Daaglikse Gedagte

2 Korinthiёrs 3:12
‘Terwyl ons dan sodanige hoop het, gebruik ons baie vrymoedigheid;’

Daaglikse Gedagte

2 Korinthiёrs 2:16
(Ons is vir God die aangename geur van Christus…) ‘vir die laaste ’n reuk van die dood tot die dood, maar vir die eerste ’n reuk van die lewe tot die lewe. En wie is tot hierdie dinge bekwaam?’

Daaglikse Gedagte

2 Korinthiёrs 2:15   Afr20
'Want ons is 'n aangename geur van Christus aan God, vir dié wat verlos word, én vir dié wat verlore gaan.'
Subscribe-to-daily-thoughts

Subscribe to our Daily Thought service via email

Mini Magazine

We have just completed our latest issue of the ALIVE MAGAZINE. You will find it full of material and articles that we are sure will inspire and encourage you!

Support

You can also support us in the following ways

You can pray. We value your prayers for this ministry. Pray that God would bless it, and enlarge its influence.(1 Chronicles 4:10).

Help us to expand the influence and effect of this ministry by telling your friends, family and colleagues of its existence and promoting it wherever you can.

Banking details

Account name

Alive To God

bank

Standard Bank

branch

Menlyn

branch code

012345

account number

411338196

Account type

Transmission (Cheque)

Additional information for international purposes
Swft number

SBZAZAJJ

Bank address

Box 35432, Menlo Park,
Pretoria, Gauteng,
South Africa, 0010