Daaglikse Gedagte

A Bible verse, four quick thoughts and a prayer every weekday.

Select English or Afrikaans translation.

English

Afrikaans

Search

Daaglikse Gedagte

Matthéüs 6:33
‘Maar soek eers die koninkryk van God en Sy geregtigheid, en al hierdie dinge sal vir julle bygevoeg word.’

Daaglikse Gedagte

Psalm 65:11-12                       (AFRNLV)
‘U maak die ploegvore vol water en die kluite nat, …,U laat alles welig groei. U kroon die jaar met u goeie gawes. Waar U ook gaan, is daar oorvloed!’

Daaglikse Gedagte

Filippense 4:13
‘Ek is tot alles in staat deur Christus wat my krag gee.’

Daaglikse Gedagte

Filippense 4:6
‘Wees oor niks besorg nie, maar laat julle begeertes in alles deur gebed en smeking met danksegging bekend word by God.’

Daaglikse Gedagte

Lukas 2:11
‘dat vir julle vandag … gebore is die Saligmaker wat Christus, die Here, is.’

Daaglikse Gedagte

Jesaja 9:5
‘Want 'n Kind is vir ons gebore, 'n Seun is aan ons gegee; en die heerskappy is op Sy skouer, en Hy word genoem: Wonderbaar, Raadsman, Sterke God, Ewige Vader, Vredevors -’

Daaglikse Gedagte

Johannes 1:14
‘En die Woord het vlees geword en het onder ons gewoon - en ons het Sy heerlikheid aanskou, 'n heerlikheid soos van die Eniggeborene wat van die Vader kom - vol van genade en waarheid.’

Daaglikse Gedagte

Lukas 2:7
‘en sy het haar eersgebore Seun gebaar en Hom toegedraai in doeke en Hom in die krip neergelê, omdat daar vir hulle geen plek in die herberg was nie.’

Daaglikse Gedagte

Matthéüs 1:23
‘Kyk, die maagd sal swanger word en 'n Seun baar, en hulle sal Hom Emmánuel noem, dit is, as dit vertaal word: God met ons.’

Daaglikse Gedagte

Lukas 1:35
‘En die engel antwoord en sê vir haar: Die Heilige Gees sal oor jou kom en die krag van die Allerhoogste sal jou oorskadu. Daarom ook sal die Heilige wat gebore word, Seun van God genoem word.’

Daaglikse Gedagte

Filippense 4:4
‘Verbly julle altyd in die Here; ek herhaal: Verbly julle!’

Daaglikse Gedagte

Johannes 15:11
‘Dit het Ek vir julle gesê, dat My blydskap in julle kan bly en julle blydskap volkome kan word.’
Subscribe-to-daily-thoughts

Subscribe to our Daily Thought service via email

Mini Magazine

We have just completed our latest issue of the ALIVE MAGAZINE. You will find it full of material and articles that we are sure will inspire and encourage you!

Support

You can also support us in the following ways

You can pray. We value your prayers for this ministry. Pray that God would bless it, and enlarge its influence.(1 Chronicles 4:10).

Help us to expand the influence and effect of this ministry by telling your friends, family and colleagues of its existence and promoting it wherever you can.

Banking details

Account name

Alive To God

bank

Standard Bank

branch

Menlyn

branch code

012345

account number

411338196

Account type

Transmission (Cheque)

Additional information for international purposes
Swft number

SBZAZAJJ

Bank address

Box 35432, Menlo Park,
Pretoria, Gauteng,
South Africa, 0010