Daaglikse Gedagte

A Bible verse, four quick thoughts and a prayer every weekday.

Select English or Afrikaans translation.

English

Afrikaans

Search

Daaglikse Gedagte

Psalm 40:3
‘en Hy het my uit die kuil van vernietiging, uit die modderige slyk opgetrek en my voete op 'n rots gestel; Hy het my gange vasgemaak.’

Daaglikse Gedagte

Psalm 37:23
‘Deur die Here word die gange van 'n man bevestig, en Hy het 'n welbehae in sy weg.’

Daaglikse Gedagte

2 Kronieke 16:9
‘want die Here — Sy oë deurloop die hele aarde om diegene kragtig te steun wie se hart onverdeeld op Hom gerig is;…’

Daaglikse Gedagte

1 Samuel 16:7   ABA
‘want die Here kyk nie na dieselfde dinge as mense nie. Mense kyk hoe iemand lyk, maar die Here kyk wat in iemand se hart is.’

Daaglikse Gedagte

Efesiërs 6:10
‘EINDELIK, my broeders, word kragtig in die Here en in die krag van Sy sterkte.’

Daaglikse Gedagte

Psalm 20:8
‘Sommige roem op strydwaens en ander op perde, maar óns sal roem op die Naam van die Here onse God.’

Daaglikse Gedagte

1 Samuel 17:45
‘…Jy kom na my met ’n swaard en met ’n spies en met ’n lans, maar ek kom na jou in die Naam van die Here van die leërskare …’

Daaglikse Gedagte

Exodus 17:9
‘Môre sal ek op die top van die heuwel staan met die staf van God in my hand.’

Daaglikse Gedagte

Deuteronómium 29:5
‘En Ek het julle veertig jaar lank in die woestyn laat trek; julle klere het aan julle nie verslyt nie, ewemin jou skoen aan jou voet.’

Daaglikse Gedagte

Esegiël  37:5
‘Kyk, Ek bring gees in julle in, sodat julle lewendig kan word.’

Daaglikse Gedagte

Romeine 5:8
‘maar God bewys Sy liefde tot ons daarin dat Christus vir ons gesterf het toe ons nog sondaars was.’

Daaglikse Gedagte

Jesaja 33:10
‘Nou sal Ek opstaan, sê die Here;...’
Subscribe-to-daily-thoughts

Subscribe to our Daily Thought service via email

Mini Magazine

We have just completed our latest issue of the ALIVE MAGAZINE. You will find it full of material and articles that we are sure will inspire and encourage you!

Support

You can also support us in the following ways

You can pray. We value your prayers for this ministry. Pray that God would bless it, and enlarge its influence.(1 Chronicles 4:10).

Help us to expand the influence and effect of this ministry by telling your friends, family and colleagues of its existence and promoting it wherever you can.

Banking details

Account name

Alive To God

bank

Standard Bank

branch

Menlyn

branch code

012345

account number

411338196

Account type

Transmission (Cheque)

Additional information for international purposes
Swft number

SBZAZAJJ

Bank address

Box 35432, Menlo Park,
Pretoria, Gauteng,
South Africa, 0010