Daaglikse Gedagte

A Bible verse, four quick thoughts and a prayer every weekday.

Select English or Afrikaans translation.

English

Afrikaans

Search

Daaglikse Gedagte

Romeine 8:11
‘En as die Gees van Hom wat Jesus uit die dode opgewek het, in julle woon, dan sal Hy wat Christus uit die dode opgewek het, ook julle sterflike liggame lewend maak deur Sy Gees wat in julle woon.’

Daaglikse Gedagte

Hosea 6:2
‘Hy sal ons ná twee dae lewend maak, op die derde dag ons laat opstaan, sodat ons voor Sy aangesig kan lewe.’

Daaglikse Gedagte

Nehemía 13:31b
‘Dink aan my, my God, ten goede!’

Daaglikse Gedagte

1 Korinthiërs 10:13
‘Geen versoeking het julle aangegryp behalwe 'n menslike nie; maar God is getrou, wat nie sal toelaat dat julle bo julle kragte versoek word nie; maar Hy sal saam met die versoeking ook die uitkoms gee, sodat julle dit sal kan verdra.’

Daaglikse Gedagte

Jesaja 30:18
‘En daarom sal die Here met ongeduld daarop wag om julle genadig te wees, en daarom sal Hy Hom verhef om Hom oor julle te ontferm; want die Here is 'n God van die gerig.’

Daaglikse Gedagte

Jakobus 1:12
‘Salig is die man wat versoeking verdra, want as hy die toets deurstaan het, sal hy die kroon van die lewe ontvang wat die Here beloof het aan die wat Hom liefhet.’

Daaglikse Gedagte

Efésiërs 3:20
‘En aan Hom wat mag het om te doen ver bo alles wat ons bid of dink, volgens die krag wat in ons werk,’

Daaglikse Gedagte

Psalm 31:20
‘o, Hoe groot is U goedheid wat U weggelê het vir die wat U vrees, wat U uitgewerk het vir die wat by U skuil, in teenwoordigheid van die mensekinders!’

Daaglikse Gedagte

2 Thessalonicense 3:3
‘Maar die Here is getrou; Hy sal julle versterk en bewaar van die bose.’

Daaglikse Gedagte

Amos 9:13
‘Kyk, die dae kom, spreek die Here, dat die ploeër die maaier inhaal, en die druiwetrapper die saadsaaier; en dat die berge van mos sal drup, en al die heuwels daarvan oorvloei sal wees.’

Daaglikse Gedagte

Romeine 14:4b
‘maar hy sal staande bly, want God is magtig om hom staande te hou.’

Daaglikse Gedagte

Jesaja 43:19
‘Kyk, Ek gaan iets nuuts maak; nou sal dit uitspruit; sal julle dit nie merk nie? Ja, Ek maak 'n pad in die woestyn, riviere in die wildernis.’
Subscribe-to-daily-thoughts

Subscribe to our Daily Thought service via email

Mini Magazine

We have just completed our latest issue of the ALIVE MAGAZINE. You will find it full of material and articles that we are sure will inspire and encourage you!

Support

You can also support us in the following ways

You can pray. We value your prayers for this ministry. Pray that God would bless it, and enlarge its influence.(1 Chronicles 4:10).

Help us to expand the influence and effect of this ministry by telling your friends, family and colleagues of its existence and promoting it wherever you can.

Banking details

Account name

Alive To God

bank

Standard Bank

branch

Menlyn

branch code

012345

account number

411338196

Account type

Transmission (Cheque)

Additional information for international purposes
Swft number

SBZAZAJJ

Bank address

Box 35432, Menlo Park,
Pretoria, Gauteng,
South Africa, 0010