Daaglikse Gedagte

A Bible verse, four quick thoughts and a prayer every weekday.

Select English or Afrikaans translation.

English

Afrikaans

Search

Daaglikse Gedagte

Hosea 14:4  Cab
‘Ek sal hulle terugval genees, Ek sal hulle verniet liefhê, want My toorn is van Hom afgewend.’

Daaglikse Gedagte

Psalm 103:8
‘Barmhartig en genadig is die Here, lankmoedig en groot van goedertierenheid.’

Daaglikse Gedagte

1 Johannes 5:11
‘En dit is die getuienis: dat God ons die ewige lewe gegee het, en dié lewe is in Sy Seun.’

Daaglikse Gedagte

Deuteronomium 33:27
‘Die ewige God is 'n woning, en onder — ewige arms; ….'

Daaglikse Gedagte

Psalm 121:7
‘Die Here sal jou bewaar vir elke onheil; jou siel sal Hy bewaar.’

Daaglikse Gedagte

2 Timoteus 4:18
‘En die Here sal my verlos van elke bose werk en my red om in Sy hemelse koninkryk in te gaan.’

Daaglikse Gedagte

Johannes 4:34
Jesus sê vir hulle: ‘My voedsel is om die wil te doen van Hom wat My gestuur het en om Sy werk te volbring.’

Daaglikse Gedagte

Jesaja 38:19
‘Die lewende, die lewende, dié sal U loof, soos ek vandag; die vader maak aan die kinders U trou bekend.’

Daaglikse Gedagte

Exodus 6:6
‘'en Ek sal julle as My volk aanneem en vir julle 'n God wees. En julle sal erken dat Ek die Here julle God is….'

Daaglikse Gedagte

Jesaja 45:3
‘En Ek sal jou die skatte gee wat in die donkerheid is en die verborge rykdomme, sodat jy kan weet dat Ek die Here is wat jou by jou naam roep, …'

Daaglikse Gedagte

Jesaja 43:1
‘Wees nie bevrees nie, want Ek het jou verlos; Ek het jou by jou naam geroep; jy is Myne!’

Daaglikse Gedagte

Psalm 27:5
‘Want Hy steek my weg in Sy hut in die dag van onheil; Hy verberg my in die skuilplek van Sy tent; Hy verhef my op 'n rots.’
Subscribe-to-daily-thoughts

Subscribe to our Daily Thought service via email

Mini Magazine

We have just completed our latest issue of the ALIVE MAGAZINE. You will find it full of material and articles that we are sure will inspire and encourage you!

Support

You can also support us in the following ways

You can pray. We value your prayers for this ministry. Pray that God would bless it, and enlarge its influence.(1 Chronicles 4:10).

Help us to expand the influence and effect of this ministry by telling your friends, family and colleagues of its existence and promoting it wherever you can.

Banking details

Account name

Alive To God

bank

Standard Bank

branch

Menlyn

branch code

012345

account number

411338196

Account type

Transmission (Cheque)

Additional information for international purposes
Swft number

SBZAZAJJ

Bank address

Box 35432, Menlo Park,
Pretoria, Gauteng,
South Africa, 0010