Johannes 4:34
Jesus sê vir hulle: ‘My voedsel is om die wil te doen van Hom wat My gestuur het en om Sy werk te volbring.’
– Die allergrootste vervulling kom van die doen van God se wil en doel.
– Daar is ‘n roeping op jou lewe.
– Streef dit na, en doen wat God jou gelei het om te doen.
– Jy leef en dit beteken dat God steeds ‘n doel met jou lewe het.
Gebed: Vader, dankie dat U ‘n doel vir my lewe het. Help my om U wil te volg, getrou te wees aan wat U my geroep het om te doen, en die planne wat U vir my het, te vervul. Amen.