Daaglikse Gedagte

A Bible verse, four quick thoughts and a prayer every weekday.

Select English or Afrikaans translation.

English

Afrikaans

Search

Daaglikse Gedagte

Johannes 8:36
‘As die Seun julle dan vrygemaak het, sal julle waarlik vry wees.’

Daaglikse Gedagte

1 Korinthiërs 1:9         (NLV)
‘God sal dit beslis vir julle doen, want Hy hou altyd by Sy Woord. Dit is tog Hý wat julle geroep het om in hierdie wonderlike persoonlike verhouding met Sy Seun, Jesus Christus ons Here, te deel.’

Daaglikse Gedagte

1 Samuel 23:16           (NLV)
‘Jonatan het daar na hom (Dawid) toe gekom en hom bemoedig om op God te vertrou.’

Daaglikse Gedagte

Deuteronòmium 31:6
‘Wees sterk en vol moed; wees nie bevrees en word nie verskrik vir hulle nie; want dit is die Here jou God wat saam met jou trek; Hy sal jou nie begewe of verlaat nie.’

Daaglikse Gedagte

Romeine 8:32
‘Hy wat selfs Sy eie Seun nie gespaar het nie, maar Hom vir ons almal oorgegee het, hoe sal Hy nie saam met Hom ons ook alles genadiglik skenk nie?’

Daaglikse Gedagte

Genesis 22:16-17
‘Ek sweer by Myself, spreek die Here, omdat jy dit gedoen het…Ek jou ryklik sal seën…’

Daaglikse Gedagte

Psalm 91:14
‘Omdat hy My liefhet, sê God, daarom sal Ek hom red; Ek sal hom beskerm, omdat hy My Naam ken.’

Daaglikse Gedagte

1 Korinthiërs 10:31
‘Of julle dan eet of drink of enigiets doen, doen alles tot verheerliking van God.’

Daaglikse Gedagte

Matthéüs 14:27
‘Maar Jesus het dadelik met hulle gespreek en gesê: Hou goeie moed, dit is Ek! Moenie vrees nie.’

Daaglikse Gedagte

Johannes 21:21-22
‘Toe Petrus hom sien, vra hy vir Jesus: Here, maar wat van hom? Jesus antwoord hom: As Ek wil hê dat hy bly totdat Ek kom, wat gaan dit jou aan? Volg jy My.’

Daaglikse Gedagte

Psalm 25:9
‘Hy sal die ootmoediges lei in die reg en die ootmoediges Sy weg leer.’

Daaglikse Gedagte

Genesis 24:27
‘Wat my aangaan, die Here het my op die weg gelei ….’
Subscribe-to-daily-thoughts

Subscribe to our Daily Thought service via email

Mini Magazine

We have just completed our latest issue of the ALIVE MAGAZINE. You will find it full of material and articles that we are sure will inspire and encourage you!

Support

You can also support us in the following ways

You can pray. We value your prayers for this ministry. Pray that God would bless it, and enlarge its influence.(1 Chronicles 4:10).

Help us to expand the influence and effect of this ministry by telling your friends, family and colleagues of its existence and promoting it wherever you can.

Banking details

Account name

Alive To God

bank

Standard Bank

branch

Menlyn

branch code

012345

account number

411338196

Account type

Transmission (Cheque)

Additional information for international purposes
Swft number

SBZAZAJJ

Bank address

Box 35432, Menlo Park,
Pretoria, Gauteng,
South Africa, 0010