Genesis 24:27
‘Wat my aangaan, die Here het my op die weg gelei ….’
– Verwag dat die Here jou sal lei op jou lewenspad.
– Terwyl jy kies om Hom te gehoorsaam, sal Hy jou langs die pad lei.
– Wanneer Hy jou waarsku, moet jy aarsel en Sy weg opnuut soek.
– God lei die paaie van diegene wat Hom soek en volg.
Gebed: Vader, dankie dat ek op U en U onwrikbare getrouheid kan vertrou. Lei my op die regte pad, omdat U hand met my is en U my paaie rig, kies ek om deur U gelei te word terwyl ek in geloof vorentoe tree. Amen.