Daaglikse Gedagte

A Bible verse, four quick thoughts and a prayer every weekday.

Select English or Afrikaans translation.

English

Afrikaans

Search

Daaglikse Gedagte

Psalm 139:16              (NLV)
‘U het my gesien voor ek gebore is. In U boek is alles opgeteken; elke dag is bepaal voordat een van hulle daar was.’

Daaglikse Gedagte

Psalm 98:4
‘Juig voor die Here, o ganse aarde, breek uit en psalmsing!’

Daaglikse Gedagte

Filippense 1:21
‘Want vir my is die lewe Christus en die sterwe wins.’

Daaglikse Gedagte

Galasiërs 2:20b
‘En wat ek nou in die vlees lewe, leef ek deur die geloof in die Seun van God wat my liefgehad het en Homself vir my oorgegee het.’

Daaglikse Gedagte

Jakobus 1:6
‘'Maar hy moet in die geloof bid, sonder om te twyfel;…. '

Daaglikse Gedagte

Deuteronomium 34:7
‘En Moses was honderd-en-twintig jaar oud toe hy gesterf het; sy oog was nie verswak nie, en sy krag het nie vergaan nie.’

Daaglikse Gedagte

Jesaja 44:24
'SO sê die Here, jou Verlosser, en Hy wat jou geformeer het van die moederskoot af: Ek is die Here wat alles volbring, wat die hemel uitspan, Ek alleen, en wat die aarde uitsprei '

Daaglikse Gedagte

Jesaja 41:20
‘…die hand van die Here dit gedoen het…’

Daaglikse Gedagte

Numeri 23:19
'God is geen man dat Hy sou lieg nie; of 'n mensekind dat dit Hom sou berou nie. Sou Hý iets sê en dit nie doen nie, of spreek en dit nie waar maak nie?'

Daaglikse Gedagte

Jesaja 35:1
‘DIE woestyn en die dor land sal bly wees, en die wildernis sal juig en bloei soos 'n narsing;’

Daaglikse Gedagte

Jesaja 55:12
‘Want met vreugde sal julle uittrek en met vrede gelei word; die berge en heuwels sal voor julle in gejubel uitbreek, en al die bome van die veld sal hande klap.’

Daaglikse Gedagte

Jeremia 31:3
‘Ek het jou liefgehad met 'n ewige liefde; daarom het Ek jou getrek met goedertierenheid.’
Subscribe-to-daily-thoughts

Subscribe to our Daily Thought service via email

Mini Magazine

We have just completed our latest issue of the ALIVE MAGAZINE. You will find it full of material and articles that we are sure will inspire and encourage you!

Support

You can also support us in the following ways

You can pray. We value your prayers for this ministry. Pray that God would bless it, and enlarge its influence.(1 Chronicles 4:10).

Help us to expand the influence and effect of this ministry by telling your friends, family and colleagues of its existence and promoting it wherever you can.

Banking details

Account name

Alive To God

bank

Standard Bank

branch

Menlyn

branch code

012345

account number

411338196

Account type

Transmission (Cheque)

Additional information for international purposes
Swft number

SBZAZAJJ

Bank address

Box 35432, Menlo Park,
Pretoria, Gauteng,
South Africa, 0010