Jesaja 41:20
‘…die hand van die Here dit gedoen het…’
– Ons gaan soms deur moeilike tye en begin om te twyfel.
– Ons mag selfs begin wonder waar God in ons situasie is.
– Maar ons moet glo en alles in God se hande los.
– Tengevolge sal jy God se hand in alles sien.
Gebed: Vader, mag ek nooit vergeet dat U in my lewe en situasie werk nie. Alhoewel ek nie altyd verstaan hoekom ek sekere dinge moet hanteer nie, weet ek dat U alles vir my beswil uitwerk. Amen.