Daaglikse Gedagte

A Bible verse, four quick thoughts and a prayer every weekday.

Select English or Afrikaans translation.

English

Afrikaans

Search

Daaglikse Gedagte

Deuteronomium 8:7
‘Want die Here jou God bring jou in 'n goeie land, 'n land van waterstrome, fonteine en onderaardse riviere wat in die laagtes en op die berge uitkom; …’

Daaglikse Gedagte

Psalm 23:5b
‘my beker loop oor.’

Daaglikse Gedagte

Rut 3:18                (1983)
“Wag maar en kyk wat nou gaan gebeur, my dogter...”

Daaglikse Gedagte

Ester 8:16
“Vir die Jode was daar lig en vrolikheid en vreugde en eer.”

Daaglikse Gedagte

Johannes 9:4
“Ek moet die werke doen van Hom wat My gestuur het, so lank as dit dag is; die nag kom wanneer niemand kan werk nie..”

Daaglikse Gedagte

Exodus 14:29
“Maar die kinders van Israel het binne-in die see op droë grond getrek. En die waters was vir hulle 'n muur aan hul regter- en aan hul linkerkant.”

Daaglikse Gedagte

Josua 4:23
“Die Here julle God die water van die Jordaan voor julle uit laat opdroog het, totdat julle deurgetrek het...”

Daaglikse Gedagte

Markus 4:39
‘En Hy…vir die see gesê: Swyg, wees stil! En die wind het gaan lê, en daar het 'n groot stilte gekom.’

Daaglikse Gedagte

Genesis 27:28
‘En mag God jou gee van die dou van die hemel en van die vet grond van die aarde en oorvloed van koring en mos.’

Daaglikse Gedagte

Jeremia 6:16
‘Staan op die weë, en kyk en vra na die ou paaie, waar tog die goeie weg is, en wandel daarin; en julle sal rus vind vir julle siel.’

Daaglikse Gedagte

Romeine 9:17
‘Want die Skrif sê aan Farao: Juis hiervoor het Ek jou laat optree, dat Ek in jou My krag kan toon en dat My Naam verkondig kan word op die hele aarde.’

Daaglikse Gedagte

Exodus 20:2
‘Ek is die Here jou God wat jou uit Egipteland, uit die slawehuis, uitgelei het.’
Subscribe-to-daily-thoughts

Subscribe to our Daily Thought service via email

Mini Magazine

We have just completed our latest issue of the ALIVE MAGAZINE. You will find it full of material and articles that we are sure will inspire and encourage you!

Support

You can also support us in the following ways

You can pray. We value your prayers for this ministry. Pray that God would bless it, and enlarge its influence.(1 Chronicles 4:10).

Help us to expand the influence and effect of this ministry by telling your friends, family and colleagues of its existence and promoting it wherever you can.

Banking details

Account name

Alive To God

bank

Standard Bank

branch

Menlyn

branch code

012345

account number

411338196

Account type

Transmission (Cheque)

Additional information for international purposes
Swft number

SBZAZAJJ

Bank address

Box 35432, Menlo Park,
Pretoria, Gauteng,
South Africa, 0010