Daaglikse Gedagte

A Bible verse, four quick thoughts and a prayer every weekday.

Select English or Afrikaans translation.

English

Afrikaans

Search

Daaglikse Gedagte

Jesaja 35:6
‘Dan sal die lamme spring soos 'n takbok, en die tong van die stomme sal jubel;…’

Daaglikse Gedagte

Lukas 11:13
‘As julle dan wat sleg is, weet om goeie gawes aan julle kinders te gee, hoeveel te meer sal die hemelse Vader die Heilige Gees gee aan die wat Hom bid?’

Daaglikse Gedagte

Levitikus 26:9
‘En Ek sal My na julle wend en julle vrugbaar maak en julle vermenigvuldig; en My verbond sal Ek met julle bevestig.’

Daaglikse Gedagte

Psalm 115:14
‘Die HERE sal julle vermenigvuldig, julle en jul kinders.’

Daaglikse Gedagte

Psalm 119:50
‘Dit is my troos in my ellende, dat U belofte my lewend maak.’

Daaglikse Gedagte

Johannes 14:1
‘LAAT julle hart nie ontsteld word nie; glo in God, glo ook in My.’

Daaglikse Gedagte

Johannes 20:27
‘Daarna sê Hy vir Thomas: Bring jou vinger hier, en kyk na My hande; en bring jou hand en steek dit in My sy; en moenie ongelowig wees nie, maar gelowig.’

Daaglikse Gedagte

Psalm 23:5
‘U berei die tafel voor my aangesig teenoor my teëstanders;’

Daaglikse Gedagte

1 Korinthiërs 15:57
‘Maar God Sy dank, wat ons die oorwinning gee deur onse Here Jesus Christus.’

Daaglikse Gedagte

Jesaja 45:18
Want so sê die Here,… “Ek is die Here , en daar is geen ander nie.“

Daaglikse Gedagte

Psalm 107:37
‘En hulle het lande gesaai en wingerde geplant wat vrugte as opbrings verskaf het.’

Daaglikse Gedagte

Josua 14:10
‘En nou, kyk, die Here het my laat lewe, soos Hy gespreek het, nou al vyf-en-veertig jaar sedert die Here hierdie woord met Moses gespreek het … en kyk nou, ek is vandag vyf-en-tagtig jaar oud;’
Subscribe-to-daily-thoughts

Subscribe to our Daily Thought service via email

Mini Magazine

We have just completed our latest issue of the ALIVE MAGAZINE. You will find it full of material and articles that we are sure will inspire and encourage you!

Support

You can also support us in the following ways

You can pray. We value your prayers for this ministry. Pray that God would bless it, and enlarge its influence.(1 Chronicles 4:10).

Help us to expand the influence and effect of this ministry by telling your friends, family and colleagues of its existence and promoting it wherever you can.

Banking details

Account name

Alive To God

bank

Standard Bank

branch

Menlyn

branch code

012345

account number

411338196

Account type

Transmission (Cheque)

Additional information for international purposes
Swft number

SBZAZAJJ

Bank address

Box 35432, Menlo Park,
Pretoria, Gauteng,
South Africa, 0010