Jou Woord vir 11 Mei 2026

Josua 14:10
‘En nou, kyk, die Here het my laat lewe, soos Hy gespreek het, nou al vyf-en-veertig jaar sedert die Here hierdie woord met Moses gespreek het … en kyk nou, ek is vandag vyf-en-tagtig jaar oud;’

Josua 14:10

‘En nou, kyk, die Here het my laat lewe, soos Hy gespreek het, nou al vyf-en-veertig jaar sedert die Here hierdie woord met Moses gespreek het … en kyk nou, ek is vandag vyf-en-tagtig jaar oud;’


– Alles wat God belowe het, kan ten volle op vertrou word.
– Hy is getrou in die nakoming van Sy beloftes.
– Die krag van God in ons lewens ken geen perke nie.
– Die behoud van lewe is ‘n bewys van God se beskerming en voorsiening.

Gebed: Vader, dankie dat U deur die verloop van tyd met my is. U gee my blywende krag en geloof. U sal my bewaar en U sal doen wat U belowe het en ek sal in U rus. Amen.

Share
Subscribe-to-daily-thoughts

Subscribe to our Daily Thought service via email

Mini Magazine

We have just completed our latest issue of the ALIVE MAGAZINE. You will find it full of material and articles that we are sure will inspire and encourage you!

Support

You can also support us in the following ways

You can pray. We value your prayers for this ministry. Pray that God would bless it, and enlarge its influence.(1 Chronicles 4:10).

Help us to expand the influence and effect of this ministry by telling your friends, family and colleagues of its existence and promoting it wherever you can.

Banking details

Account name

Alive To God

bank

Standard Bank

branch

Menlyn

branch code

012345

account number

411338196

Account type

Transmission (Cheque)

Additional information for international purposes
Swft number

SBZAZAJJ

Bank address

Box 35432, Menlo Park,
Pretoria, Gauteng,
South Africa, 0010