Jou Woord vir 28 Julie 2025

Psalm 29:11
‘Die Here sal Sy volk sterkte gee, die Here sal Sy volk seën met vrede.’

Psalm 29:11

‘Die Here sal Sy volk sterkte gee, die Here sal Sy volk seën met vrede.’


– Die Here wil jou vandag Sy krag en vrede gee.
– Die uitdagings wat jou omring, is vir Hom geen hindernis nie.
– Sy krag gee ons die moed wat ons nodig het.
– Sy vrede verwyder die angs en help ons om die volgende tree te sien.

Gebed: Vader, dankie vir U krag en U vrede wat U my vandag gee. Ek kies om in die krag wat U gee te opereer en ek kies U vrede bo die chaos waarmee die wêreld my omring. Amen.

Share
Subscribe-to-daily-thoughts

Subscribe to our Daily Thought service via email

Mini Magazine

We have just completed our latest issue of the ALIVE MAGAZINE. You will find it full of material and articles that we are sure will inspire and encourage you!

Support

You can also support us in the following ways

You can pray. We value your prayers for this ministry. Pray that God would bless it, and enlarge its influence.(1 Chronicles 4:10).

Help us to expand the influence and effect of this ministry by telling your friends, family and colleagues of its existence and promoting it wherever you can.

Banking details

Account name

Alive To God

bank

Standard Bank

branch

Menlyn

branch code

012345

account number

411338196

Account type

Transmission (Cheque)

Additional information for international purposes
Swft number

SBZAZAJJ

Bank address

Box 35432, Menlo Park,
Pretoria, Gauteng,
South Africa, 0010