1 Johannes 4:16a Afr20
‘Ons ken en vertrou die liefde wat God vir ons het.’
– Hoe groot is die Vader se liefde vir ons.
– Ongeag wat jy moet hanteer, Hy het jou lief.
– Kies om Hom in elke situasie en deur elke dag te vertrou.
– Weet, diep in jou hart, dat jy Hom wat jou liefhet kan vertrou.
Gebed: Vader, dankie vir U liefde en goedheid teenoor my. Ek plaas vandag weer my geloof en vertroue in U. Help my om U liefde te verstaan en met my hele hart daarop te vertrou. Amen.