Psalm 105:4
‘Vra na die Here en Sy sterkte; soek Sy aangesig altyddeur.’
– Kyk op en hou jou oë op die Here gerig.
– God se krag bly jou toevlug en hoop.
– Hy sal jou die krag gee wat jy nodig het om aan te hou.
– Om Hom ‘altyd’ te soek, is ‘n leefwyse.
Gebed: Vader, help my om op U te fokus en op U te vertrou vir die krag wat ek nodig het. Help my om naby U te bly en U deel te maak van alles wat ek doen. Amen.