Exodus 14:14
‘Die Here sal vir julle stry, en julle moet stil wees.’
– Die Here werk selfs al lyk dit of niks gebeur nie.
– Stilte is ‘n daad van vertroue, wat wys dat ons glo dat God in beheer is.
– Hou op streef en rus in Sy teenwoordigheid.
– Die Here sal vir jou stry.
Gebed: Vader, help my om stil te wees en te vertrou dat U namens my werk, selfs wanneer dit lyk asof niks gebeur nie. Help my om te verstaan dat hierdie stil oomblikke ‘heilige grond’-oomblikke is wanneer ek sal sien wat U sal doen. Amen.