Exodus 14:14
‘Die Here sal vir julle stry, en julle moet stil wees.’
– God hou daarvan om verlossing en vryheid aan Sy mense te bring.
– Hy is in beheer, selfs wanneer omstandighede desperaat lyk.
– Ons rol is om op Sy plan en tydsberekening te vertrou.
– Hy belowe om vir jou te veg.
Gebed: Vader, dit is wonderlik om te weet dat U vir my veg. Help my om te rus in wat U doen en nie om dinge in my eie krag te probeer oplos nie. U is my Beskermer en Verdediger en ek sal op U vertrou. Amen.