Johannes 15:15
‘Ek noem julle nie meer diensknegte nie… Maar Ek het julle vriende genoem,… ‘
– Jare gelede het ons ‘n lied gesing: ‘Ek is ‘n vriend van God!’
– Herken dat jy as Sy kind Sy vriend genoem kan word.
– Vriende is mense wat ons kan help, aanmoedig en versterk.
– Dit is wat die Here vir jou wil kom doen.
Gebed: Vader, dank U dat ek nie meer ‘n dienskneg of ‘n slaaf is nie, maar ek is U kind en ek kan die vreugde van vriendskap met U ken. Mag ek nooit vergeet dat selfs wanneer ek alleen is, U steeds daar met my is