A2G-logo-dark

Jou Woord vir 19 Januarie 2024

1 Samuel 16:13
‘Samuel neem toe die horing met olie en salf hom te midde van sy broers, en die Gees van die Here het van dié dag af en verder oor Dawid vaardig geword.’

1 Samuel 16:13

‘Samuel neem toe die horing met olie en salf hom te midde van sy broers, en die Gees van die Here het van dié dag af en verder oor Dawid vaardig geword.’


– Op ‘n dag in die lewe van Dawid het die seisoen verander.
– Dawid was net ‘n herderseun, maar hy het as volwassene as koning oor God se volk regeer.
– Vir elkeen van ons kan daar so ‘n ‘van daardie dag af’ oomblik wees.
– Mag jy vandag die teenwoordigheid en die salwing van God op jou lewe ondervind.

Gebed: Vader, dank U vir U hand op my lewe. Ek bid dat alles van vandag af anders sal wees. Ek bid dat U my sal aanraak en my sal verander. Mag hierdie volgende seisoen van my lewe ‘n bepalende oomblik vir my toekoms wees. Amen.

Share
Subscribe-to-daily-thoughts

Subscribe to our Daily Thought service via email

Mini Magazine

We have just completed our latest issue of the ALIVE MAGAZINE. You will find it full of material and articles that we are sure will inspire and encourage you!

Support

You can also support us in the following ways

You can pray. We value your prayers for this ministry. Pray that God would bless it, and enlarge its influence.(1 Chronicles 4:10).

Help us to expand the influence and effect of this ministry by telling your friends, family and colleagues of its existence and promoting it wherever you can.

Banking details

Account name

Alive To God

bank

Standard Bank

branch

Menlyn

branch code

012345

account number

411338196

Account type

Transmission (Cheque)

Additional information for international purposes
Swft number

SBZAZAJJ

Bank address

Box 35432, Menlo Park,
Pretoria, Gauteng,
South Africa, 0010