Hebreërs 3:4
‘want elke huis word deur iemand gebou, maar Hy wat alle dinge gebou het, is God.’
– Uiteindelik kom elke goeie en volmaakte gawe van God.
– Ons moet die moontlike doen en die onmoontlike aan God oorlaat.
– Ons moet getrou wees om alles te doen wat God in ons hande geplaas het.
– Hy sal getrou en soewerein wees in die finale uitkoms.
Gebed: Vader, dit is wonderlik om te weet dat terwyl ek deur die lewe reis, is U met my. U sal my help bou en U sal verseker dat U doele en planne sal geskied. Ek glo dat ek U goedheid in hierdie lewe sal sien. Amen.