A2G-logo-dark

Jou Woord vir 17 Oktober 2023

Jesaja 49:9
‘om te sê aan die gevangenes: Gaan uit! aan hulle wat in duisternis is: Kom te voorskyn!’

Jesaja 49:9

‘om te sê aan die gevangenes: Gaan uit! aan hulle wat in duisternis is: Kom te voorskyn!’


– Die Here wil hê dat jy vryheid en lig in jou lewe moet geniet.
– Slawerny en duisternis is nie Sy begeerte vir jou nie.
– Hy het gekom om jou vry te maak van alles wat jou graag wil vernietig.
– Hy kom om die duisternis te verwyder en jou in Sy wonderlike lig te laat wandel.

Gebed: Vader, dank U dat ek nie ‘n gevangene hoef te wees nie en dat ek ook nie in duisternis en vrees hoef te lewe nie. U het gekom om my lewe en vryheid te gee en die vreugde om in die lig van U heerlikheid en genade te mag lewe. Amen.

Share
Subscribe-to-daily-thoughts

Subscribe to our Daily Thought service via email

Mini Magazine

We have just completed our latest issue of the ALIVE MAGAZINE. You will find it full of material and articles that we are sure will inspire and encourage you!

Support

You can also support us in the following ways

You can pray. We value your prayers for this ministry. Pray that God would bless it, and enlarge its influence.(1 Chronicles 4:10).

Help us to expand the influence and effect of this ministry by telling your friends, family and colleagues of its existence and promoting it wherever you can.

Banking details

Account name

Alive To God

bank

Standard Bank

branch

Menlyn

branch code

012345

account number

411338196

Account type

Transmission (Cheque)

Additional information for international purposes
Swft number

SBZAZAJJ

Bank address

Box 35432, Menlo Park,
Pretoria, Gauteng,
South Africa, 0010