Sefὰnja 3:17
‘Die Here jou God is by jou, ‘n held wat verlossing skenk.’
– Jy is nie alleen nie!
– God self is met jou in elke stryd en elke seisoen.
– Hy is die Magtige Kryger wat vir jou veg.
– Jy kan Hom vertrou om jou deur hierdie nuwe jaar te dra.
Gebed: Here, dankie dat U die Magtige Kryger is wat altyd met my is. Versterk my hart en help my om op U krag en sterkte te vertrou. Amen.