A2G-logo-dark

Jou Woord vir 16 April 2024

Kolossense 1:13
‘Hy wat ons verlos het uit die mag van die duisternis en oorgebring het in die Koninkryk van die Seun van Sy liefde,’

Kolossense 1:13

‘Hy wat ons verlos het uit die mag van die duisternis en oorgebring het in die Koninkryk van die Seun van Sy liefde,’


– Een van die wonderlike goed wat God vir ons wil doen, is om ons te red.
– Hy wil hê dat ons in ‘n ander dimensie moet lewe – in Sy Seun se Koninkryk.
– Moenie met duisternis, twyfel en vrees tevrede wees nie.
– Glo vir die lig en hoop wat uit ‘n verhouding met Jesus kom.

Gebed: Vader, U het my gered. U het my uit die duisternis geruk en my in die lig geplant. Ek kies om te lewe in die lig van die Een wat vir my sê dat Hy die Lig van die wêreld is. Ek bid dat my lewe met U lig oorstroom mag word. Amen.

Share
Subscribe-to-daily-thoughts

Subscribe to our Daily Thought service via email

Mini Magazine

We have just completed our latest issue of the ALIVE MAGAZINE. You will find it full of material and articles that we are sure will inspire and encourage you!

Support

You can also support us in the following ways

You can pray. We value your prayers for this ministry. Pray that God would bless it, and enlarge its influence.(1 Chronicles 4:10).

Help us to expand the influence and effect of this ministry by telling your friends, family and colleagues of its existence and promoting it wherever you can.

Banking details

Account name

Alive To God

bank

Standard Bank

branch

Menlyn

branch code

012345

account number

411338196

Account type

Transmission (Cheque)

Additional information for international purposes
Swft number

SBZAZAJJ

Bank address

Box 35432, Menlo Park,
Pretoria, Gauteng,
South Africa, 0010