Jou Woord vir 14 Januarie 2025

Spreuke 16:9
‘Die hart van die mens dink sy weg uit, maar die Here rig sy voetstappe.’

Spreuke 16:9

‘Die hart van die mens dink sy weg uit, maar die Here rig sy voetstappe.’


– Wanneer die Here jou lei, is jou toekoms veilig.
– Ons moet beplan en die Here vra om ons te lei en Sy weg te wys.
– God is die beste Gids en Rigter wat ons ooit in ons lewens kan hê.
– Hy weet wat die beste is en Hy wil die beste vir elkeen van ons hê.

Gebed: Vader, dit is wonderlik om te weet dat U my voetstappe sal rig en bepaal sodat ek nie op die verkeerde pad sal beland nie. U weet wat U vir my voorberei het en daarom sal ek op U vertrou terwyl ek my planne maak en wanneer ek vorentoe tree na die bestemming wat U vir my beplan het. Amen.

Share
Subscribe-to-daily-thoughts

Subscribe to our Daily Thought service via email

Mini Magazine

We have just completed our latest issue of the ALIVE MAGAZINE. You will find it full of material and articles that we are sure will inspire and encourage you!

Support

You can also support us in the following ways

You can pray. We value your prayers for this ministry. Pray that God would bless it, and enlarge its influence.(1 Chronicles 4:10).

Help us to expand the influence and effect of this ministry by telling your friends, family and colleagues of its existence and promoting it wherever you can.

Banking details

Account name

Alive To God

bank

Standard Bank

branch

Menlyn

branch code

012345

account number

411338196

Account type

Transmission (Cheque)

Additional information for international purposes
Swft number

SBZAZAJJ

Bank address

Box 35432, Menlo Park,
Pretoria, Gauteng,
South Africa, 0010