A2G-logo-dark

Jou Woord vir 12 Februarie 2024

Génesis 17:5
‘jy sal nie meer Abram genoem word nie, jou naam sal Abraham wees, want Ek maak jou die vader van baie nasies.’

Génesis 17:5

‘jy sal nie meer Abram genoem word nie, jou naam sal Abraham wees, want Ek maak jou die vader van baie nasies.’


– Die Here kan enige situasie omdraai.
– Hy kan in ons lewens intree en alles verander.
– Jy hoef nie langer opgesaal te wees met wat mense jou genoem het nie.
– Jy kan weet dat die Here jou Sy kind wil noem, Sy eie kind.

Gebed: Vader, dit is wonderlik om te weet dat ek nie onder die beperkings wat die lewe op my geplaas het, hoef te lewe nie. Ek kan in U planne en doelwitte vir my lewe vorentoe tree, want U kan omstandighede verander en situasies omdraai. Amen.

Share
Subscribe-to-daily-thoughts

Subscribe to our Daily Thought service via email

Mini Magazine

We have just completed our latest issue of the ALIVE MAGAZINE. You will find it full of material and articles that we are sure will inspire and encourage you!

Support

You can also support us in the following ways

You can pray. We value your prayers for this ministry. Pray that God would bless it, and enlarge its influence.(1 Chronicles 4:10).

Help us to expand the influence and effect of this ministry by telling your friends, family and colleagues of its existence and promoting it wherever you can.

Banking details

Account name

Alive To God

bank

Standard Bank

branch

Menlyn

branch code

012345

account number

411338196

Account type

Transmission (Cheque)

Additional information for international purposes
Swft number

SBZAZAJJ

Bank address

Box 35432, Menlo Park,
Pretoria, Gauteng,
South Africa, 0010