Jou Woord vir 10 September 2026

Johannes 3:17
‘Want God het Sy Seun in die wêreld gestuur nie om die wêreld te veroordeel nie, maar dat die wêreld deur Hom gered kan word.’

Johannes 3:17

‘Want God het Sy Seun in die wêreld gestuur nie om die wêreld te veroordeel nie, maar dat die wêreld deur Hom gered kan word.’


– God veroordeel jou nie, Hy het gekom om jou te red.
– Hy het Sy Seun gestuur vanweë Sy groot liefde vir jou.
– Deur Hom is die weg na vergifnis en verlossing oop.
– Jy kan in die vryheid en hoop lewe wat Hy jou bied.

Gebed: Vader, dankie dat U, U Seun gestuur het om my te red. Help my om in die vryheid van U vergifnis te lewe en te rus in die versekering van U groot liefde vir my. Amen.

Share
Subscribe-to-daily-thoughts

Subscribe to our Daily Thought service via email

Mini Magazine

We have just completed our latest issue of the ALIVE MAGAZINE. You will find it full of material and articles that we are sure will inspire and encourage you!

Support

You can also support us in the following ways

You can pray. We value your prayers for this ministry. Pray that God would bless it, and enlarge its influence.(1 Chronicles 4:10).

Help us to expand the influence and effect of this ministry by telling your friends, family and colleagues of its existence and promoting it wherever you can.

Banking details

Account name

Alive To God

bank

Standard Bank

branch

Menlyn

branch code

012345

account number

411338196

Account type

Transmission (Cheque)

Additional information for international purposes
Swft number

SBZAZAJJ

Bank address

Box 35432, Menlo Park,
Pretoria, Gauteng,
South Africa, 0010