A2G-logo-dark

Jou Woord vir 10 Mei 2024

Handelinge 7:55
‘Maar hy (Stéfanus) was vol van die Heilige Gees en het die oë na die hemel gehou en die heerlikheid van God gesien en Jesus wat staan aan die regterhand van God.’

Handelinge 7:55

‘Maar hy (Stéfanus) was vol van die Heilige Gees en het die oë na die hemel gehou en die heerlikheid van God gesien en Jesus wat staan aan die regterhand van God.’


– Die Here wil vir jou meer van Homself openbaar en wys.
– Selfs in die moeilikste situasies kan jy steeds meer van Hom ondervind.
– Ons moet dikwels dinge vanuit ‘n ander perspektief sien.
– Wanneer ons aanhou om op die Here te fokus, sal ons dinge anders begin sien.

Gebed: Vader, help my om nie benoud te raak oor wat om my aangaan of watter uitdagings ek dalk moet hanteer nie. Help my om altyd dieper te kyk as wat ek mag sien en voel, sodat ek U sal kan sien en weet dat U met my is. Amen.

Share
Subscribe-to-daily-thoughts

Subscribe to our Daily Thought service via email

Mini Magazine

We have just completed our latest issue of the ALIVE MAGAZINE. You will find it full of material and articles that we are sure will inspire and encourage you!

Support

You can also support us in the following ways

You can pray. We value your prayers for this ministry. Pray that God would bless it, and enlarge its influence.(1 Chronicles 4:10).

Help us to expand the influence and effect of this ministry by telling your friends, family and colleagues of its existence and promoting it wherever you can.

Banking details

Account name

Alive To God

bank

Standard Bank

branch

Menlyn

branch code

012345

account number

411338196

Account type

Transmission (Cheque)

Additional information for international purposes
Swft number

SBZAZAJJ

Bank address

Box 35432, Menlo Park,
Pretoria, Gauteng,
South Africa, 0010