A2G-logo-dark

Jou Woord vir 09 Mei 2024

Jesaja 66:1
SO sê die Here: ‘Die hemel is My troon en die aarde die voetbank van My voete.’

Jesaja 66:1

SO sê die Here: ‘Die hemel is My troon en die aarde die voetbank van My voete.’


– Die Here het die finale gesag oor alle dinge.
– Hy is steeds in beheer van hemel en aarde, ongeag hoe dinge mag voorkom.
– Terselfdertyd weet Hy wat in jou lewe aangaan.
– Gee Hom die gesag om oor jou situasie en omstandighede te heers en te regeer.

Gebed: Vader, ek erken dat U steeds op die troon is. Geen situasie in die wêreld vandag is buite U bereik nie en geen situasie wat ek dalk moet hanteer is vir U te moeilik nie. Ek bid dat U vandag in my lewe, sal heers en regeer. Amen.

Share
Subscribe-to-daily-thoughts

Subscribe to our Daily Thought service via email

Mini Magazine

We have just completed our latest issue of the ALIVE MAGAZINE. You will find it full of material and articles that we are sure will inspire and encourage you!

Support

You can also support us in the following ways

You can pray. We value your prayers for this ministry. Pray that God would bless it, and enlarge its influence.(1 Chronicles 4:10).

Help us to expand the influence and effect of this ministry by telling your friends, family and colleagues of its existence and promoting it wherever you can.

Banking details

Account name

Alive To God

bank

Standard Bank

branch

Menlyn

branch code

012345

account number

411338196

Account type

Transmission (Cheque)

Additional information for international purposes
Swft number

SBZAZAJJ

Bank address

Box 35432, Menlo Park,
Pretoria, Gauteng,
South Africa, 0010