A2G-logo-dark

Jou Woord vir 08 Desember 2023

Johannes 1:29
‘Dáár is die Lam van God wat die sonde van die wêreld wegneem!’

Johannes 1:29

‘Dáár is die Lam van God wat die sonde van die wêreld wegneem!’


– Terwyl ons vir kersfees voorberei, mag ons nooit die rede vir die seisoen vergeet nie.
– Dit is ‘n tyd wanneer ons die koms van die Lam van God vier.
– Hy het gekom sodat die gewig van sonde gelig en van ons weggeneem kon word.
– As gevolg hiervan kan ons vryheid en vrede met ons God ken.

Gebed: Here, ek herken die belangrikheid van hierdie wonderlike seisoen van die jaar. Dit is betekenisvol omdat U gekom het en nou kan ek die vergifnis van my sonde en die gawe wat U bring, ken – ewige lewe vir my. Amen.

Share
Subscribe-to-daily-thoughts

Subscribe to our Daily Thought service via email

Mini Magazine

We have just completed our latest issue of the ALIVE MAGAZINE. You will find it full of material and articles that we are sure will inspire and encourage you!

Support

You can also support us in the following ways

You can pray. We value your prayers for this ministry. Pray that God would bless it, and enlarge its influence.(1 Chronicles 4:10).

Help us to expand the influence and effect of this ministry by telling your friends, family and colleagues of its existence and promoting it wherever you can.

Banking details

Account name

Alive To God

bank

Standard Bank

branch

Menlyn

branch code

012345

account number

411338196

Account type

Transmission (Cheque)

Additional information for international purposes
Swft number

SBZAZAJJ

Bank address

Box 35432, Menlo Park,
Pretoria, Gauteng,
South Africa, 0010