A2G-logo-dark

Jou Woord vir 06 Desember 2023

Johannes 1:4-5
‘In Hom was daar lewe, en dié lewe was die lig vir die mense. Die lig skyn in die duisternis, die duisternis kon dit nie uitdoof nie.’

Johannes 1:4-5

‘In Hom was daar lewe, en dié lewe was die lig vir die mense. Die lig skyn in die duisternis, die duisternis kon dit nie uitdoof nie.’


– Toe ons Verlosser gebore is, het die atmosfeer verander.
– Hy het lig en lewe in die wêreld en in ons lewens gebring.
– Duisternis het geen plek meer nie, want Sy lig het gekom.
Ontvang Sy lewe, ontvang Sy lig en glo dat Hy alles kan verander.

Gebed: Vader, dank U vir U lig wat enige duisternis oorwin, wat ek in my lewe mag ondervind. Skyn U lig in my duisternis sodat my lewe met groot vreugde en groot vrede gevul kan word. Amen.

Share
Subscribe-to-daily-thoughts

Subscribe to our Daily Thought service via email

Mini Magazine

We have just completed our latest issue of the ALIVE MAGAZINE. You will find it full of material and articles that we are sure will inspire and encourage you!

Support

You can also support us in the following ways

You can pray. We value your prayers for this ministry. Pray that God would bless it, and enlarge its influence.(1 Chronicles 4:10).

Help us to expand the influence and effect of this ministry by telling your friends, family and colleagues of its existence and promoting it wherever you can.

Banking details

Account name

Alive To God

bank

Standard Bank

branch

Menlyn

branch code

012345

account number

411338196

Account type

Transmission (Cheque)

Additional information for international purposes
Swft number

SBZAZAJJ

Bank address

Box 35432, Menlo Park,
Pretoria, Gauteng,
South Africa, 0010