A2G-logo-dark

Jou Woord vir 05 Februarie 2024

Génesis 35:5
‘En toe hulle weggetrek het, kom daar 'n skrik van God op die stede rondom hulle, sodat hulle die seuns van Jakob nie agternagejaag het nie.’

Génesis 35:5

‘En toe hulle weggetrek het, kom daar ‘n skrik van God op die stede rondom hulle, sodat hulle die seuns van Jakob nie agternagejaag het nie.’


– Jakob se familie het goddelike beskerming van God ervaar.
– Terwyl jy God volg, kan jy op Sy goddelike beskerming oor jou lewe vertrou.
– Jy kan onder die skaduwee van die Almagtige lewe.
– Jy kan weet dat die Here jou Toevlug en Vesting is.

Gebed: Vader, waar ek nou hierdie nuwe dag en hierdie nuwe week betree, bid ek dat U hand van beskerming oor my en my gesin sal wees. Mag ons weet wat dit beteken om onder U goddelike beskerming en sorg te lewe. Amen.

Share
Subscribe-to-daily-thoughts

Subscribe to our Daily Thought service via email

Mini Magazine

We have just completed our latest issue of the ALIVE MAGAZINE. You will find it full of material and articles that we are sure will inspire and encourage you!

Support

You can also support us in the following ways

You can pray. We value your prayers for this ministry. Pray that God would bless it, and enlarge its influence.(1 Chronicles 4:10).

Help us to expand the influence and effect of this ministry by telling your friends, family and colleagues of its existence and promoting it wherever you can.

Banking details

Account name

Alive To God

bank

Standard Bank

branch

Menlyn

branch code

012345

account number

411338196

Account type

Transmission (Cheque)

Additional information for international purposes
Swft number

SBZAZAJJ

Bank address

Box 35432, Menlo Park,
Pretoria, Gauteng,
South Africa, 0010