A2G-logo-dark

Jou Woord vir 04 Junie 2024

Psalm 118:24
‘Dit is die dag wat die Here gemaak het; laat ons daaroor juig en bly wees.’

Psalm 118:24

‘Dit is die dag wat die Here gemaak het; laat ons daaroor juig en bly wees.’


– Vandag is ‘n nuwe dag en dit is ‘n geskenk van die Here aan jou.
– Sy genade is elke oggend nuut en Sy getrouheid is wonderbaar.
– Dit is asof ons met elke nuwe dag ‘n nuwe begin kan maak.
– Kom ons wees dankbaar en geniet die geleenthede wat God ons gee.

Gebed: Vader, dank U vir hierdie nuwe dag, hierdie nuwe begin en hierdie nuwe geleentheid. Help my om nie die wonder van elke nuwe dag wat U vir my gee, mis te loop nie en help my om die tyd wat U my gegee het ten beste te benut. Amen.

Share
Subscribe-to-daily-thoughts

Subscribe to our Daily Thought service via email

Mini Magazine

We have just completed our latest issue of the ALIVE MAGAZINE. You will find it full of material and articles that we are sure will inspire and encourage you!

Support

You can also support us in the following ways

You can pray. We value your prayers for this ministry. Pray that God would bless it, and enlarge its influence.(1 Chronicles 4:10).

Help us to expand the influence and effect of this ministry by telling your friends, family and colleagues of its existence and promoting it wherever you can.

Banking details

Account name

Alive To God

bank

Standard Bank

branch

Menlyn

branch code

012345

account number

411338196

Account type

Transmission (Cheque)

Additional information for international purposes
Swft number

SBZAZAJJ

Bank address

Box 35432, Menlo Park,
Pretoria, Gauteng,
South Africa, 0010