Exodus 23:25
‘En julle moet die Here julle God dien; dan sal Hy jou brood en jou water seën, en Ek sal siektes uit jou midde verwyder.’
– Om die HERE te dien, sluit aanbidding, gehoorsaamheid en vertroue in Sy Woord in.
– Wanneer jy Hom die eerste plek in jou lewe gee, vind daar ‘n verskuiwing plaas.
– Hy belowe om al die lewensbenodigdhede vir jou te voorsien.
– Gesondheid en vryheid is maar net ‘n paar van die seëninge waarvoor jy God kan vertrou.
Gebed: Vader, ek verklaar dat dit my hart se begeerte is om U lief te hê en om U te dien. My voorsiening hang nie van my menslike krag af nie, maar van U getroue sorg vir my. Ek bid dat U my brood en water sal seën en siekte van my sal verwyder. Amen.