Spreuke 24:16
‘’ Want sewe maal val die regverdige en staan weer op,…”
– Selfs goeie mense beleef beproewinge en mislukkings.
– Maar dit bepaal nie jou finale uitkoms nie.
– Jy kan weer opstaan nadat jy geval het as gevolg van SY genade en krag.
– Vertrou God om jou op te lig sodat jy sterk kan klaarmaak.
Gebed: Vader, dankie dat dit U is wat my optel en my die krag en deursettingsvermoë gee om weer op te staan. Ek vertrou op U krag om teëspoed te oorkom as gevolg van die hoop en toekoms wat ek in U het. Amen.