Psalm 23:3
‘Hy gee my nuwe krag;…’
– Dit is God wat jou krag vernuwe.
– Hy wil jou hart en siel vernuwe.
– Hy sal jou oplig wanneer jy uitgeput voel.
– Hy herstel, vernuwe en wek ons voortdurend op dwarsdeur die lewe.
Gebed: Vader, ek kies om op U te vertou as my Bron van hulp en krag. U is die Here wat my bewaar en U is die Een wat my nuwe krag gee en my bewaar, beide nou en vir ewig. Amen.