A2G-logo-dark

Jou Woord vir 01 Januarie 2024

Jesaja 43:19
‘Kyk, Ek gaan iets nuuts maak; nou sal dit uitspruit; sal julle dit nie merk nie? Ja, Ek maak 'n pad in die woestyn, riviere in die wildernis.’

Jesaja 43:19

‘Kyk, Ek gaan iets nuuts maak; nou sal dit uitspruit; sal julle dit nie merk nie? Ja, Ek maak ‘n pad in die woestyn, riviere in die wildernis.’


– Ons is aan die begin van ‘n nuwe jaar en ‘n geleentheid vir ‘n nuwe begin.
– Vat hierdie nuwe dag vas en los die bagasie van die verlede in die verlede.
– Dit mag nie altyd maklik wees nie, maar God kan die onmoontlike doen.
– Hy sal alles omdraai as jy voorentoe tree met geloof en vertroue in Hom.

Gebed: Vader, dank U vir die geleenthede wat U my gee om oor te begin. Ek bid dat, terwyl ek die toekoms betree, U die regte deure vir my sal open sodat ek U guns en seën op my lewe en toekoms kan geniet. Amen.

Mag hierdie nuwe jaar geseënd wees – Hy is met jou!

Share
Subscribe-to-daily-thoughts

Subscribe to our Daily Thought service via email

Mini Magazine

We have just completed our latest issue of the ALIVE MAGAZINE. You will find it full of material and articles that we are sure will inspire and encourage you!

Support

You can also support us in the following ways

You can pray. We value your prayers for this ministry. Pray that God would bless it, and enlarge its influence.(1 Chronicles 4:10).

Help us to expand the influence and effect of this ministry by telling your friends, family and colleagues of its existence and promoting it wherever you can.

Banking details

Account name

Alive To God

bank

Standard Bank

branch

Menlyn

branch code

012345

account number

411338196

Account type

Transmission (Cheque)

Additional information for international purposes
Swft number

SBZAZAJJ

Bank address

Box 35432, Menlo Park,
Pretoria, Gauteng,
South Africa, 0010