A2G-logo-dark

Jou Woord vir 01 Desember 2023

Lukas 2:10
En die engel sê vir hulle: Moenie vrees nie, want kyk, ek bring julle 'n goeie tyding van groot blydskap …’

Lukas 2:10

En die engel sê vir hulle: Moenie vrees nie, want kyk, ek bring julle ‘n goeie tyding van groot blydskap …’


– Ons gaan die tyd binne wat ‘Die wonderlikste tyd van die jaar!’ genoem word!
– Dit is wonderlik omdat ons God se gawe aan die mensdom onthou.
– Die koms van Jesus was die beste nuus wat die wêreld ooit kon gehoor het.
– Hy wil vandag jou wêreld met hoop en vreugde vul.

Gebed: Liewe Vader, dank U dat U, U Seun na die wêreld gestuur het en vir ons ‘n rede gegee het om verheug te wees en om fees te vier. Dankie Jesus dat U onder ons kom woon het sodat ons met hoop gevul kan wees en nie hoef te vrees nie. Amen.

Share
Subscribe-to-daily-thoughts

Subscribe to our Daily Thought service via email

Mini Magazine

We have just completed our latest issue of the ALIVE MAGAZINE. You will find it full of material and articles that we are sure will inspire and encourage you!

Support

You can also support us in the following ways

You can pray. We value your prayers for this ministry. Pray that God would bless it, and enlarge its influence.(1 Chronicles 4:10).

Help us to expand the influence and effect of this ministry by telling your friends, family and colleagues of its existence and promoting it wherever you can.

Banking details

Account name

Alive To God

bank

Standard Bank

branch

Menlyn

branch code

012345

account number

411338196

Account type

Transmission (Cheque)

Additional information for international purposes
Swft number

SBZAZAJJ

Bank address

Box 35432, Menlo Park,
Pretoria, Gauteng,
South Africa, 0010