A2G-logo-dark

Jou Woord vir 01 April 2024

Johannes 11:25
‘Jesus sê vir haar: Ek is die opstanding en die lewe; wie in My glo, sal lewe al het hy ook gesterwe;’

Johannes 11:25

‘Jesus sê vir haar: Ek is die opstanding en die lewe; wie in My glo, sal lewe al het hy ook gesterwe;’


– Ons Here en Verlosser bring hoop en lewe in ons lewens.
– Hy het gesag oor die dood en skenk ons die belofte van die ewige lewe.
– Ons kan sekuur rus in die goeie werk wat Hy gedoen het en ons kan in Hom glo.
– Laat jou hart met geloof gevul word want Hy is die opstanding en die lewe. e

Gebed: Here, dit is wonderlik om te vier dat U uit die dood opgestaan het en dat U Here is. My lewe is veilig en sekuur in U hande omdat U lewe en gevolglik kan my hart glo en ek kan uitsien na ‘n ewigheid saam met U. Amen.

Share
Subscribe-to-daily-thoughts

Subscribe to our Daily Thought service via email

Mini Magazine

We have just completed our latest issue of the ALIVE MAGAZINE. You will find it full of material and articles that we are sure will inspire and encourage you!

Support

You can also support us in the following ways

You can pray. We value your prayers for this ministry. Pray that God would bless it, and enlarge its influence.(1 Chronicles 4:10).

Help us to expand the influence and effect of this ministry by telling your friends, family and colleagues of its existence and promoting it wherever you can.

Banking details

Account name

Alive To God

bank

Standard Bank

branch

Menlyn

branch code

012345

account number

411338196

Account type

Transmission (Cheque)

Additional information for international purposes
Swft number

SBZAZAJJ

Bank address

Box 35432, Menlo Park,
Pretoria, Gauteng,
South Africa, 0010