‘Die trotsheid van ’n mens verneder hom, maar die nederige van gees sal eer verkry.’
– Trotsheid is een van die belangrikste struikelblokke van die lewe.
– Nederigheid, aan die ander kant, het die mag om u lewe en omstandighede te verander.
– Nederiges soek nie eer nie, maar dit kom na hulle toe.
– Kom ons wandel in nederigheid , en God sal ons opwek!
Gebed: Vader, vergewe my vir die trots en arrogansie wat soms deel van my lewe is. Ek kies om in nederigheid te wandel. Gee my u genade, sodat ek hierdie ‘lewensweg’ op ‘n manier wat U eer, kan wandel. Amen.