‘maar God bewys sy liefde tot ons daarin dat Christus vir ons gesterf het toe ons nog sondaars was.’
– Die grootste beëdigde feit van antieke geskiedenis is die dood van ons Verlosser.
– Hierdie een daad het God se liefde vir ons, eens en vir altyd, gedemonstreer.
– Wanneer ons aan sy dood dink, onthou ons die grootste daad van liefde.
– Die waarheid is dat God jou liefhet en genoeg omgegee het, om die uiterste prys te betaal.
Gebed: Vader, terwyl ek U groot opoffering onthou, word ek verseker van U groot liefde vir my. Vergewe my vir die dinge wat ek gedoen het wat U nie behaag het nie en vul my met U vrede en vreugde. Amen.