Daaglikse Bybel Vers: Romeine 12:12

Daaglikse Bybel Vers: Romeine 12:12‘verbly julle in die hoop; wees geduldig in die verdrukking; volhard in die gebed.’

verbly julle in die hoop; wees geduldig in die verdrukking; volhard in die gebed.

– Hoop is ‘n belangrike komponent van ‘n gelukkige lewe.
– Hoop is wat jou soggens laat opstaan en jou vir die beste laat aanhou glo.
– Hou vas aan jou hoop en laat dit vir jou vreugde en vertroue gee.
– Wees terselfdertyd geduldig en moenie vergeet om te bid nie.

Gebed: Vader, dankie vir die hoop en vertroue wat ek in U het. My hoop kom van U af en daarom kan ek bly wees. Help my met die dinge wat ek in die gesig staar, en mag ek nooit vergeet om te bid en U aan te roep nie, want U sal my help.  Amen.

Share
Subscribe-to-daily-thoughts

Subscribe to our Daily Thought service via email

Mini Magazine

We have just completed our latest issue of the ALIVE MAGAZINE. You will find it full of material and articles that we are sure will inspire and encourage you!

Support

You can also support us in the following ways

You can pray. We value your prayers for this ministry. Pray that God would bless it, and enlarge its influence.(1 Chronicles 4:10).

Help us to expand the influence and effect of this ministry by telling your friends, family and colleagues of its existence and promoting it wherever you can.

Banking details

Account name

Alive To God

bank

Standard Bank

branch

Menlyn

branch code

012345

account number

411338196

Account type

Transmission (Cheque)

Additional information for international purposes
Swft number

SBZAZAJJ

Bank address

Box 35432, Menlo Park,
Pretoria, Gauteng,
South Africa, 0010