‘Ook gee die HERE die goeie, en ons land lewer sy opbrings.’
– Die Here is jou voorsiener.
– Hy sal werklik voorsien in alles wat goed is en alles wat jy in jou lewe nodig het.
– Hy wil kom en jou lewe vrugbaar en produktief maak.
– Verwag Sy beste en glo dat Sy hand jou in alle areas van jou lewe sal seën.
Gebed: Vader, dankie dat U my voorsiener is. U ken my behoeftes en weet hoe om daardie behoeftes te bevredig. Ek sien uit na die seën en produktiwieit wat U vir my voorberei het. Amen.