‘Ja, my siel is baie verskrik; en U, HERE, tot hoe lank?’
– Wanneer ons beproewinge en moeilikhede moet hanteer, lyk dit of die tyd baie stadig verby gaan.
– Wanneer ons wag op ‘n antwoord, kan ons ongeduldig raak.
– Wanneer ons vertrou vir verlossing kan dit voel asof dit nooit sal kom nie.
– Maar die Here sal verrys, so seker soos die dag, nie een oomblik te vroeg nie en nooit te laat nie.
Gebed: Vader, dankie dat U nou al die antwoord bring, dat U die verlossing aanhelp en dat U die deurbraak aflewer. Ek sal U vertou, want vertraging is nie ontkenning nie. Amen.