‘Ek roep God, die Allerhoogste, aan, God wat dit vir my voleindig.’
– Sy onfeilbare liefde reik vandag na jou uit.
– Sy massiewe, almagtige arms is gereed om jou te ontvang en te omhels.
– Selfs in vyandige omgewings breek Sy liefde deur en bereik ons.
– Open jou hart en ontvang vandag Sy liefde en trouheid teenoor jou.
Gebed: Vader, ek bid dat U vandag U liefde en trouheid aan my sal stuur. Mag ek bewus wees dat ek deur U wonderbare liefde, U genade, U waarheid en U trouheid omring is. Amen.