‘want U het my siel gered van die dood —…’
– Die Here is jou verlosser.
– Hy kan jou optel en red uit elke probleem en moeilikheid.
– Hy kan – al lyk dinge asof dit nooit sal regkom nie.
– Die Here is nog nie klaar met jou nie; jou Verlosser kom om jou te red.
Gebed: Vader, dankie dat U my Verlosser is. U het my nie gelos nie. Ek is nog in die palm van U Magtige hand. Amen.