‘Hy kies ons erfdeel vir ons uit,…….’
– Ons dink dikwels dat ons weet wat die beste vir onsself is.
– Die waarheid is dat die Here weet wat die beste vir ons in ons situasie is.
– Hy weet beter as enigiets wat ons, ons kan verbeel, wat die beste vir ons is.
– Hy ken ons sterk punte, ons swakhede, en Hy weet wat die beste is.
Gebed: Vader, vandag erken ek dat U beter weet as ek. Ek vra U om te kies wat die beste vir my is en ek vra dat U my die erfenis sal gee wat U vir my beplan het. Amen.