A2G-logo-dark

Daaglikse Bybel Vers: Psalm 40:3

Psalm 40:3
‘en Hy het my uit die kuil van vernietiging, uit die modderige slyk opgetrek en my voete op 'n rots gestel; Hy het my gange vasgemaak.’

‘en Hy het my uit die kuil van vernietiging, uit die modderige slyk opgetrek en my voete op ‘n rots gestel; Hy het my gange vasgemaak.’


– Moet nooit vergeet dat die Here die mag het om jou op te trek nie.
– Daar is geen krag in hierdie wêreld wat jou kan onderdruk wanneer Hy jou optrek nie.
– Hy trek jou nie op net om jou te laat val nie.
– Hy trek jou op om jou te red, te verlos en om jou na ‘n plek van krag te herstel.

Gebed: Vader, kom in U sterkte en U krag en trek my op sodat ek in U krag en in U vermoë kan wandel. Mag ek nooit vergeet wat U alles vir my gedoen het nie en mag my oë op U gevestig bly terwyl U my pad veilig maak. Amen.

Share
Subscribe-to-daily-thoughts

Subscribe to our Daily Thought service via email

Mini Magazine

We have just completed our latest issue of the ALIVE MAGAZINE. You will find it full of material and articles that we are sure will inspire and encourage you!

Support

You can also support us in the following ways

You can pray. We value your prayers for this ministry. Pray that God would bless it, and enlarge its influence.(1 Chronicles 4:10).

Help us to expand the influence and effect of this ministry by telling your friends, family and colleagues of its existence and promoting it wherever you can.

Banking details

Account name

Alive To God

bank

Standard Bank

branch

Menlyn

branch code

012345

account number

411338196

Account type

Transmission (Cheque)

Additional information for international purposes
Swft number

SBZAZAJJ

Bank address

Box 35432, Menlo Park,
Pretoria, Gauteng,
South Africa, 0010