Daaglikse Bybel Vers: Psalm 31:22 NLV
‘Prys die HERE, want Hy het sy troue liefde aan my bewys toe ek in nood was, soos in ‘n beleërde stad.’
– Het jy al ooit gevoel of jy op elke front aangeval word?
– Ons gaan deur tye wanneer dit lyk asof alles verkeerd gaan.
– Selfs in sulke tye wil die Here vir ons die wonders van Sy liefde wys.
– Mag die wonders van Sy liefde vandag ‘n lewende realiteit in jou lewe wees!
Gebed: Vader, ek kies om U Naam te loof en om vir U al die eer en heelikheid te gee. U is almagtig en U doen almagtige en wonderlike dinge. Ek bid dat U vir my die wonders van U liefde teenoor my sal wys. Amen.