‘Al die paaie van die Here is goedertierenheid en trou vir die wat Sy verbond en Sy getuienisse bewaar.’
– Terwyl ons die Here volg, bring Hy seën op ons paaie.
– Nie elke pad waarop Hy ons lei, sal maklik of eenvoudig wees nie.
– Maar Sy goedhartigheid sal elke pad waardeur Hy ons lei, welriekend maak.
– Maak nie saak waardeur jy gaan nie, Hy bring seën en guns op jou roete.
Gebed: Vader, dankie dat U my pad met die geur van U teenwoordigheid, en die seën van U goedertierenheid en U waarheid oorstroom. Amen.